Хайлт хийх үг

Daniël 7:4

4Die eerste dier het gelyk soos ’n leeu, maar hy het vlerke gehad soos ’n arend se vlerke. Ek het na hom gekyk en ek het gesien iemand trek sy vlerke uit en laat hom op twee bene staan soos ’n mens. Hy kon toe ook dink soos ’n mens.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index