Хайлт хийх үг

Daniël 8:8

8Die bok-ram het baie sterk geword, maar toe hy baie sterk was, het sy groot horing afgebreek. Vier lang horings het uitgekom op die plek waar die groot horing was, een horing na die ooste toe, een na die suide, een na die weste, en een na die noorde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index