Хайлт хийх үг

Rigters 15:15

15Simson het die kakebeen van ’n donkie gesien en hy het dit gegryp. Die kakebeen was nog nie droog nie, want die donkie was nog nie lank dood nie. Simson het 1 000 Filistyne met die kakebeen doodgeslaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index