Хайлт хийх үг

Levitikus 3:1

Ete-offers

1Die Here het vir Moses gesê: “Wanneer iemand ’n ete-offer wil bring, en die offer is ’n bees, dan moet dit ’n gesonde bul of koei wees. Hy moet dit nader bring voor die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index