Хайлт хийх үг

Nahum 3:4

4“Nineve, dit sal alles gebeur

omdat jy soos ’n prostituut is,

’n mooi vrou wat getoor het.

Jy het ander mense gevat,

en hulle het jou slawe geword.

Jy het alles gevat wat hulle het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index