Хайлт хийх үг

Psalm 72:14

14Hy sal hulle wegneem van die mense

wat hulle seermaak en hulle laat swaarkry.

Die arm mense se lewens is vir die koning kosbaar,

niemand mag hulle doodmaak nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index